Carrie Brownstein

Carrie Brownstein
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carrie Rachel Brownstein
Geboorte 27 September 1974 (1974-09-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skryfster, aktrise, en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carrie Brownstein (gebore 27 September 1974) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Horse Whisperer (1998) en Carol (2015), en in die televisiereekse Portlandia (2011) en Transparent (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy